Marthie Nel Hauptfleisch | Al Die Agterossies In Die Kraal

Go To Artist Page

Recommended if You Like
Carike Keuzenkamp Riana van Wyk Sonja Haroldt

More Artists From
South Africa

Other Genres You Will Love
Kids/Family: Children's Pop Easy Listening: Ballads Moods: Solo Female Artist
Sell your music everywhere
There are no items in your wishlist.

Al Die Agterossies In Die Kraal

by Marthie Nel Hauptfleisch

Al die agterossies in die kraal-Voortrekkers Waar kan jy leer om n vuur te maak? Om n vuur te blus? Om n leier te raak? Die Voortrekkers Loop voor, loop voor Al die agterossies in die kraal. Leë blikke maak die meeste geraas En die bottels sonder doppie
Genre: Kids/Family: Children's Pop
Release Date: 

We'll ship when it's back in stock

Order now and we'll ship when it's back in stock, or enter your email below to be notified when it's back in stock.
Continue Shopping
available for download only
Share to Google +1

To listen to tracks you will need to update your browser to a recent version.

  Song Share Time Download
clip
1. Al Die Agterossies In Die Kraal
1:32 $0.99
Downloads are available as MP3-320 files.

ABOUT THIS ALBUM


Album Notes

Al die agterossies in die kraal-Voortrekkers
Waar kan jy leer om n vuur te maak?
Om n vuur te blus?
Om n leier te raak?
Die Voortrekkers
Loop voor, loop voor
Al die agterossies in die kraal.

Leë blikke maak die meeste geraas
En die bottels sonder doppies kan ‘n orrel klank blaas
Kyk hoe stamp my voete kaboem-parraboem
Dis wat ek alles met gemors kan doen!

Waar kan jy leer om n vuur te maak?
Om n vuur te blus?
Om n leier te raak?
Die voortrekkers
Loop voor, loop voor
Al die agterossies in die kraal

Leë blikke maak die meeste geraas
En die bottels sonder doppies kan ‘n orrel klank blaas.
Kyk hoe stamp my voete kaboem-parraboem.
Dis wat ek alles met gemors kan doen!

Ons speel die hele middag
Leer en doen alles saam.
Ons speel die hele middag
Leer en doen alles saam.

Al die agterossies in die kraal!

Read more...

Reviews


to write a review